资源详情

「歌曲」Brendan Peyper - n Boeredrukkie vir My Boeremeisie

资源分类
音乐
资源来源
悟空网盘 悟空网盘
提取码
资源描述

手机扫一扫打开

Ek weet ek is nie ryk nie
Aan geld of groot praktyk nie
Maar wat ek het sal ek met jou wil deel altyd
Ek ry nie 'n fancy kar nie
Ek's nie in n famous band nie
Geen geld sal ooit kan koop wat ek vir jou voel
Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose
Maar ek kan nie langer wag nie so ek sê dit nou
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
'N boerekoffie en n boerebeskuitjie
Styf teen my boerehart sal ek jou vashou
'N boeredrukkie vir my boeremeisie
Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie
Dan stap ons onder deur die maan
Ek en ny suikerbekkie saam
Ek het nog nie ver gereis nie
Italië of parys nie
Maar as ek ooit sal toer is dit saam met jou
Ek is nie 'n superhero
Maar ek voel soos een as jy my vashou
Deur storms en deur vuur beskerm ek jou
Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose
Maar ek kan nie langer wag nie so ek sê dit nou
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
'N boerekoffie en n boerebeskuitjie
Styf teen my boerehart sal ek jou vashou
'N boeredrukkie vir my boeremeisie
Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie
Dan stap ons onder deur die maan
Ek en my suikerbekkie saam
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
'N boerekoffie en n boerebeskuitjie
Styf teen my boerehart sal ek jou vashou
'N boeredrukkie vir my boeremeisie
Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie
Dan stap ons onder deur die maan
Ek en my suikerbekkie saam
Saaaaam
Ek en my suikerbekkie saam

更新时间
2026-04-20 01:00:01
友情提示
建议立即将文件转存至悟空网盘,一键备份即可永久保存,随时防丢失、防失效,更省心!
复制分享
立即访问
资源失效
资源不对或失效,可联系我们及时更新。