资源详情

「歌曲」Robbie Wessels - Prop

资源分类
音乐
资源来源
悟空网盘 悟空网盘
提取码
资源描述

手机扫一扫打开

Koshuisvader onderwyser krieket rugby mal
Tien jaar terug op n perd se rug
Dink ek weer aan hom
By goldengate deur die agterruit
Van die avontuur klub bus
Sit dirkie haman en hy skree hard kama
Ons moet almal mooi uit rus
Sy bynaam was prop
Ek sien hom in my kop as hy smile
Want hy t diep spore getrap
Met n storie of n grap in my hart
Soms as kroonstad in my hart kom oorvat
Dink ek weer aan prop
Hy kon hard lawaai by n rugby braai
Met n keppie op sy kop
Maar sy hart kom sing by sy vriende kring
As hy van sy kinders praat
En met lee akoorde
En my hart se woorde is te min en lank te laat
Sy bynaam was prop
Ek sien hom in my kop as hy smile
Want hy t diep spore getrap
Met n storie of n grap in my hart
Sy bynaam was prop
Ek sien hom in my kop as hy smile
Want hy t diep spore getrap
Met n storie of n grap in my hart

更新时间
2026-03-26 16:27:01
友情提示
建议立即将文件转存至悟空网盘,一键备份即可永久保存,随时防丢失、防失效,更省心!
复制分享
立即访问
资源失效
资源不对或失效,可联系我们及时更新。